Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterblommetjie
waterblommetjie [boodskap #141934] So, 28 Mei 2023 10:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterblommetjie
Afbreking: wa•ter•blom•me•tjie
Samestelling: water + blommetjie


Selfstandige naamwoord: waterblommetjie
Meervoud: waterblommetjies

Betekenis:
• 'n Waterlelie wat in die Wes-Kaap in damme en vleie groei, Aponogeton distachyos.

Gebruik:
Waterblommetjies het wit blomme met lang, ovaal blare wat op die water dryf.

Sinoniem:
• vleikos
• wateruintjie

Afgelei:
• waterblommetjiebredie
• waterblommetjiedam

Vertaling:
Engels: water hawthorn, cape pond weed
Nederlands: waterblommetjie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterblommetjiebredie
Volgende onderwerp: veeplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:31:07 MGT 2024