Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weldaad
weldaad [boodskap #141925] Do, 25 Mei 2023 19:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weldaad
Afbreking: wel•daad
Samestelling: wel + daad


Selfstandige naamwoord: weldaad
Meervoud: weldade

Betekenis:
• 'n Goeie daad wat vir iemand gedoen word.

Gebruik:
• Moenie 'n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie. [Spreuke 3:27]

Antoniem:
• wandaad

Vertaling:
Engels: good deed, kind action
Nederlands: weldaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarskynlikheid
Volgende onderwerp: barbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:35:49 MGT 2024