Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarskynlikheid
waarskynlikheid [boodskap #141924] Do, 25 Mei 2023 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarskynlikheid
Afbreking: waar•skyn•lik•heid
Samestelling: waarskynlik + -heid


Selfstandige naamwoord: waarskynlikheid
Meervoud: waarskynlikhede

Betekenis:
• 'n Sterk vermoede dat iets waar is.
• Die kans of moontlikheid van 'n gebeurtenis.

Gebruik:
• Die rentekoers sal in alles waarskynlikheid verhoog word.
• Wanner twee dobbelstene opgegooi word, wat is die waarskynlikheid dat altwee op ses sal val?

Antoniem:
• onwaarskynlikheid

Afgelei:
• waarskynlikheidskromme
• waarskynlikheidsnetwerk
• waarskynlikheidsrekening
• waarskynlikheidsverdeling

Vertaling:
Engels: probability, likelihood
Nederlands: waarschijnlijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedweinig
Volgende onderwerp: weldaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:47 MGT 2024