Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedweinig
bloedweinig [boodskap #141923] Do, 25 Mei 2023 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedweinig
Afbreking: bloed•wei•nig
Samestelling: bloed + weinig


Byvoeglike naamwoord: bloedweinig
Attributief: bloedweinige

Betekenis:
• Intensiewe vorm van weinig; baie min.

Gebruik:
• Wanneer 'n beer heuning steel, steur hy hom bloedweinig aan die bye se steke.

Sinoniem:
• bloedmin

Vertaling:
Engels: very little
Nederlands: zeer weinig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaasop
Volgende onderwerp: waarskynlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:31:05 MGT 2024