Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertroud
vertroud [boodskap #141921] Do, 25 Mei 2023 13:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertroud
Afbreking: ver•troud
Samestelling: vertrou + -d


Byvoeglike naamwoord: vertroud
Attributief: vertroude

Betekenis:
• Wat bekend is en vertrou word.

Gebruik:
• Mense wat met die geskiedenis vertroud is, is nie gedoem om die foute van die verlede te herhaal nie.

Sinoniem:
• bekend
• gewoond
• familiêr

Afgelei:
• vertroudes
• vertroudheid

Vertaling:
Engels: familiar, acquainted
Nederlands: vertrouwd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slagyster
Volgende onderwerp: blaasop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:35:33 MGT 2024