Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slagyster
slagyster [boodskap #141920] Do, 25 Mei 2023 13:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ou geroeste slagyster.
'n Ou geroeste slagyster.
slagyster
Afbreking: slag•ys•ter
Samestelling: slag + yster


Selfstandige naamwoord: slagyster
Meervoud: slagysters
Verkleinwoord: slagystertjie
Meervoud van verkleining: slagystertjies

Betekenis:
• Toestel met 'n sneller (trapplaat) en kake wat toeklap om diere mee te vang.

Gebruik:
• Wanneer die slagyster afgetrap word, slaan die kake om die slagoffer se been vas.

Sinoniem:
• klem
• slagveer
• vangyster

Vertaling:
Engels: spring trap, iron trap
Nederlands: klem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Masedonië
Volgende onderwerp: vertroud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:36:02 MGT 2024