Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skraper
skraper [boodskap #141911] Wo, 24 Mei 2023 15:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skraper
Afbreking: skra•per
Samestelling: skraap + -er


Selfstandige naamwoord: skraper
Meervoud: skrapers
Verkleinwoord: skrapertjie
Meervoud van verkleining: skrapertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat skraap (die boonste laag verwyder, of dinge op die oppervlak bymekaar bring).

Gebruik:
• Die los verf word eers met 'n skraper van die muur afgeskilfer.

Afgelei:
• damskraper
• grondskraper
• padskraper
• potskraper
• stootskraper
• voetskraper

Vertaling:
Engels: scraper, scratcher
Nederlands: schraper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skepper
Volgende onderwerp: kug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:17 MGT 2024