Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dosis
dosis [boodskap #141909] Wo, 24 Mei 2023 13:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dosis
Afbreking: do•sis


Selfstandige naamwoord: dosis
Meervoud: dosisse
Verkleinwoord: dosissie
Meervoud van verkleining: dosissies

Betekenis:
• 'n Voorgeskrewe of afgemete hoeveelheid van iets.

Gebruik:
• Die dokter het die dosis verhoog.

Sinoniem:
• porsie
• hoeveelheid

Hiponiem:
• chloordosis
• oordosis
• standaarddosis

Afgelei:
• dosiskunde

Verwant:
• doseer

Vertaling:
Engels: doze, quantity
Nederlands: dosis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dodelik
Volgende onderwerp: skepper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:45 MGT 2024