Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deler
deler [boodskap #141904] Wo, 24 Mei 2023 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deler
Afbreking: de•ler


Selfstandige naamwoord: deler
Meervoud: delers

Betekenis:
• Iets of iemand wat iets verdeel, of wat in iets deel.
• (wiskunde) 'n Getal waarmee gedeel word; die noemer in 'n breuk.

Gebruik:
• Die deler is so goed soos die steler.
• In "6 ÷ 2" is 2 die deler. Die positiewe delers van 6 is 1, 2, 3 en 6.

Afgelei:
• uitdeler
• verdeler

Vertaling:
Engels: dealer; divisor
Nederlands: deler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tipies
Volgende onderwerp: martelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:29:35 MGT 2024