Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viering
viering [boodskap #141889] Ma, 22 Mei 2023 18:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
viering
Afbreking: vie•ring
Samestelling: vier + -ing


Selfstandige naamwoord: viering
Meervoud: vieringe, vierings
Verkleinwoord: vierinkie
Meervoud van verkleining: vierinkies

Betekenis:
• Die handeling van vier, of 'n geleentheid waartydens iets feestelik gevier word.

Gebruik:
• Voor die viering van die paasfees het Jesus reeds geweet dat die tyd vir Hom gekom het om van hierdie wêreld af na die Vader oor te gaan. [Johannes 13:1]

Hiponiem:
• feesviering
• nagmaalviering
• Nuwejaarsviering
• Sabbatsviering
• Sondagviering
• verjaardagviering

Vertaling:
Engels: celebration
Nederlands: viering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staander
Volgende onderwerp: oneerlikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:40:57 MGT 2024