Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raskwota
raskwota [boodskap #141884] So, 21 Mei 2023 15:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raskwota
Afbreking: ras•kwo•ta
Samestelling: ras + kwota


Selfstandige naamwoord: raskwota
Meervoud: raskwotas

Betekenis:
• 'n Kwota wat die aantal mense van 'n bepaalde rassegroep beperk - 'n vorm van diskriminasie.

Gebruik:
• Spanne behoort volgens meriete en nie volgens raskwotas gekies te word nie.

Wisselvorm:
• rassekwotas

Vertaling:
Engels: race quota
Nederlands: rasquota

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laggas
Volgende onderwerp: verpakking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:33:45 MGT 2024