Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tandevlos
tandevlos [boodskap #141882] So, 21 Mei 2023 14:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tandevlos
Tandevlos
tandevlos
Afbreking: tan•de•vlos
Samestelling: tande + vlos


Selfstandige naamwoord: tandevlos
Meervoud: tandevlosse

Betekenis:
• 'n Lang stuk lyn om tussen die tande skoon te maak.

Gebruik:
• Ek kon nie my tande vlos nie want die tandevlos is op.

Wisselvorm:
• tandvlos

Vertaling:
Engels: dental floss
Nederlands: tandzijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skilpop
Volgende onderwerp: laggas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:39:53 MGT 2024