Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eetbaar
eetbaar [boodskap #141873] Do, 18 Mei 2023 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eetbaar
Afbreking: eet•baar
Samestelling: eet + -baar


Byvoeglike naamwoord: eetbaar
Attributief: eetbare
Partitief: eetbaars

Betekenis:
• Wat geskik is om geëet te word.

Gebruik:
• Nie alle paddastoele is eetbaar nie.

Sinoniem:
• verteerbaar
• vreetbaar

Antoniem:
• oneetbaar

Afgelei:
• eetbaarheid

Vertaling:
Engels: edible, fit for consumption
Nederlands: eetbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pynloos
Volgende onderwerp: voorblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:40 MGT 2024