Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoensool
skoensool [boodskap #141859] Di, 16 Mei 2023 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skoensool.
'n Skoensool.
skoensool
Afbreking: skoen•sool
Samestelling: skoen + sool


Selfstandige naamwoord: skoensool
Meervoud: skoensole
Verkleinwoord: skoensooltjie
Meervoud van verkleining: skoensooltjies

Betekenis:
• Die sool (onderkant) van 'n skoen of 'n stewel.

Gebruik:
• Die skoensool is al glad en deurgeloop.

Vertaling:
Engels: sole of a shoe
Nederlands: schoenzool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagemaak
Volgende onderwerp: somervakansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:28:59 MGT 2024