Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaring
klaring [boodskap #141851] Di, 16 Mei 2023 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaring
Afbreking: kla•ring
Samestelling: klaar + -ing


Selfstandige naamwoord: klaring
Meervoud: klaringe, klarings

Betekenis:
• Amptelike toestemming om 'n streng beheerde handeling uit te voer.

Gebruik:
• Die vlieënier kontak die beheertoring vir klaring om op te styg.

Sinoniem:
• goedkeuring
• opheldering
• toestemming

Afgelei:
• klaringskoste
• klaringsvaartuig

Vertaling:
Engels: clarification, clearance
Nederlands: klaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeurbuik
Volgende onderwerp: Ethiopië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:10 MGT 2024