Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeepsdokter
skeepsdokter [boodskap #141839] Ma, 15 Mei 2023 09:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeepsdokter
Afbreking: skeeps•dok•ter
Samestelling: skeep(skip) + -s- + dokter


Selfstandige naamwoord: skeepsdokter
Meervoud: skeepsdokters
Verkleinwoord: skeepsdoktertjie
Meervoud van verkleining: skeepsdoktertjies

Betekenis:
• 'n Dokter wat na die gesondheid van die mense op 'n skip omsien.

Gebruik:
• Die skeepsdokter het skeurbuik onder die bemanning gediagnoseer.

Sinoniem:
• chirurgyn (histories)
• skeepsarts

Vertaling:
Engels: ship's doctor, ship's surgeon
Nederlands: scheepsdokter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brongitis
Volgende onderwerp: saamsweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:36:19 MGT 2024