Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » brongitis
brongitis [boodskap #141838] So, 14 Mei 2023 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
brongitis
Afbreking: bron•gi•tis


Selfstandige naamwoord: brongitis
Meervoud:

Betekenis:
• Die ontsteking van die brongi (die lugpyptakke in die longe).

Gebruik:
• Akute brongitis ontwikkel dikwels na 'n verkoue of griep, terwyl chroniese brongitis dikwels met asma of emfiseem geassosieer word.

Sinoniem:
• bromkaatjies
• bromkatjies
• longpypontsteking

Vertaling:
Engels: bronchitis
Nederlands: bronchitis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Portugal
Volgende onderwerp: skeepsdokter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:40 MGT 2024