Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » knipogend
knipogend [boodskap #141822] Vr, 12 Mei 2023 10:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Knipogende man.
'n Knipogende man.
knipogend
Afbreking: knip•o•gend
Samestelling: knipoog + -end


Byvoeglike naamwoord: knipogend
Attributief: knipogende

Betekenis:
• Met 'n knip van die oog.

Gebruik:
• Sy het knipogend gesê: "As daar sneeu op die berg lê, dan brand die vuur in die kaggel."

Vertaling:
Engels: with a wink
Nederlands: knipogend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Djiboeti
Volgende onderwerp: verknel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:27:53 MGT 2024