Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Djiboeti
Djiboeti [boodskap #141821] Do, 11 Mei 2023 19:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Djiboeti.
Kaart van Djiboeti.
Djiboeti se vlag.
Djiboeti se vlag.
Djiboeti
Afbreking: Dji•boe•ti


Pleknaam: Djiboeti

Betekenis:
• 'n Land in Oos-Afrika, amptelik die Republiek Djiboeti.
• Die hoofstad van die land Djiboeti.

Gebruik:
Djiboeti word begrens deur Eritrea, Ethiopië en Somalië.
Djiboeti is 'n belangrike hawestad aan die Golf van Aden.

Wisselvorm:
• Djibouti

Afgelei:
• Djiboeties
• Djiboetiër

Vertaling:
Engels: Djibouti
Nederlands: Djibouti

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aankondig
Volgende onderwerp: knipogend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:41:06 MGT 2024