Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klerebank
klerebank [boodskap #141814] Do, 11 Mei 2023 08:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klerebank
Afbreking: kle•re•bank
Samestelling: klere + bank


Selfstandige naamwoord: klerebank
Meervoud: klerebanke
Verkleinwoord: klerebankie
Meervoud van verkleining: klerebankies

Betekenis:
• Winkel of stoor waar tweedehandse klere bekom kan word.

Gebruik:
• Ouers word versoek om nie ou skoolklere weg te gooi nie, maar om dit aan die klerebank te skenk.

Vertaling:
Engels: clothes bank
Nederlands: kledingbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gespe
Volgende onderwerp: bypassend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:34:53 MGT 2024