Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolbaadjie
skoolbaadjie [boodskap #141811] Do, 11 Mei 2023 07:38
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolbaadjie
Afbreking: skool•baad•jie
Samestelling: skool + baadjie


Selfstandige naamwoord: skoolbaadjie
Meervoud: skoolbaadjies
Verkleinwoord: skoolbaadjietjie
Meervoud van verkleining: skoolbaadjietjies

Betekenis:
• 'n Netjiese baadjie wat saam met skooldrag gedra word.

Gebruik:
• Leerders moet 'n skoolbaadjie met saalopeninge op Maandae, asook tydens amptelike skoolgeleenthede dra.

Vertaling:
Engels: school blazer
Nederlands: schooljas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mondeling
Volgende onderwerp: skoolfonds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:37:32 MGT 2024