Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » namaaksel
namaaksel [boodskap #141807] Wo, 10 Mei 2023 15:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
namaaksel
Afbreking: na•maak•sel
Samestelling: namaak + -sel


Selfstandige naamwoord: namaaksel
Meervoud: namaaksels
Verkleinwoord: namaakseltjie
Meervoud van verkleining: namaakseltjies

Betekenis:
• 'n Ding wat nagemaak is. Iets wat gemaak is om soos die oorspronklike te lyk.

Gebruik:
• Is die diamant eg, of is dit 'n namaaksel?

Sinoniem:
• afskrif
• imitasie
• kloon
• kopie
• nabootsing
• plaasvervanger
• replika
• reproduksie
• vervalsing

Vertaling:
Engels: copy, imitation, counterfeit
Nederlands: namaaksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlekkeloos
Volgende onderwerp: dowerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:28:06 MGT 2024