Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogmerk
oogmerk [boodskap #141800] Di, 09 Mei 2023 19:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oogmerk
Afbreking: oog•merk
Samestelling: oog + merk


Selfstandige naamwoord: oogmerk
Meervoud: oogmerke
Verkleinwoord: oogmerkies
Meervoud van verkleining: oogmerkies

Betekenis:
• 'n Doel wat 'n mens wil bereik; dit waarna gemik word.

Gebruik:
• Die oogmerk van hierdie artikel om mense oor die gevare van dwelms in te lig.

Sinoniem:
• bedoeling
• doelwit
• ideaal
• intensie
• mikpunt
• missie
• strewe
• teiken
• voorneme

Hiponiem:
• byoogmerk
• eindoogmerk
• hoofoogmerk
• winsoogmerk

Vertaling:
Engels: aim, goal, intention
Nederlands: oogmerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vennootskap
Volgende onderwerp: Denemarke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:35:42 MGT 2024