Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Arabies
Arabies [boodskap #141792] Di, 09 Mei 2023 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Arabies
Afbreking: A•ra•bies
Uitspraak: /ɑˈrɑːbis/


Selfstandige naamwoord: Arabies
Meervoud:

Betekenis:
• Die taal van die Arabiere.

Gebruik:
• Kan jy Arabies praat?
Arabies word van regs na links geskryf.

Afkorting:
• Arab.

Vertaling:
Arabies: العربية
Engels: Arabic
Nederlands: Arabisch


Byvoeglike naamwoord: Arabies
Attributief: Arabiese
Partitief: Arabies

Betekenis:
• Betreffende die Arabiere, die skuurland van Arabië, of die Arabiese taal.

Gebruik:
• Die Arabiese alfabet het 28 letters.

Vertaling:
Arabies: عربي
Engels: Arabic, Arabian
Nederlands: Arabisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plekmat
Volgende onderwerp: Litoue
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:33:05 MGT 2024