Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plekmat
plekmat [boodskap #141790] Ma, 08 Mei 2023 20:48 na volgende boodskap
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19327
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plekmat
Afbreking: plek•mat
Samestelling: plek + mat


Selfstandige naamwoord: plekmat
Meervoud: plekmatte
Verkleinwoord: plekmatjie
Meervoud van verkleining: plekmatjies

Betekenis:
• 'n Beskermende matjie wat onder 'n bord op 'n tafel geplaas word.

Gebruik:
• Die plekmatjies pas mooi by die tafeldoek.

Vertaling:
Engels: place mat
Nederlands: onderlegger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Re: plekmat [boodskap #141791 is 'n antwoord op boodskap #141790] Di, 09 Mei 2023 05:46 Na vorige boodskap
Aaltjie  is tans af-lyn  Aaltjie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2023
Karma: 1
Junior Lid
Dankie vir jou getroue moeite. Ek waardeer hierdie webwerf geweldig en gebruik dit elke dag.
Vorige onderwerp: snouerig
Volgende onderwerp: Arabies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 09:16:49 MGT 2024