Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wierook
wierook [boodskap #141771] Sa, 06 Mei 2023 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wierook
Wierook
wierook
Afbreking: wie•rook


Selfstandige naamwoord: wierook
Meervoud:

Betekenis:
• Die rook van aromatiese stowwe (soos gomhars) wat in plekke van aanbidding gebrand word.

Gebruik:
• Jy moet 'n altaar van doringhout maak om daarop wierook te brand. [Eksodus 30:1]

Afgelei:
• bewierook
• wierookaltaar
• wierookboom
• wierookbrander
• wierookdamp
• wierookdraer
• wierookgeur
• wierookoffer
• wierookwalm
• wierookwolk

Vertaling:
Engels: incense, frankincense
Nederlands: wierook

Nota:
• Die woord wierook kom meer as 'n honderd keer in die Bybel voor.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskot
Volgende onderwerp: esdoringstroop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:29:16 MGT 2024