Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekblyspel
musiekblyspel [boodskap #141754] Vr, 05 Mei 2023 14:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
musiekblyspel
Afbreking: mu•siek•bly•spel
Samestelling: musiek + blyspel


Selfstandige naamwoord: musiekblyspel
Meervoud: musiekblyspele

Betekenis:
• 'n Rolprent of toneelstuk gebaseer op musiek, dans, en liedere wat deur die rolspelers gesing word.

Gebruik:
Jy Is My Liefling is 'n Afrikaanse musiekblyspel wat romanse, komedie en aksie saamgooi.

Sinoniem:
• operette

Vertaling:
Engels: musical
Nederlands: musical, muziekblijspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontwortel
Volgende onderwerp: musikaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:35:54 MGT 2024