Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sublimeer
sublimeer [boodskap #141750] Vr, 05 Mei 2023 12:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sublimeer
Afbreking: su•bli•meer


Werkwoord: sublimeer
Verlede tyd: het gesublimeer

Betekenis:
• Om van 'n vastestof na 'n gas oor te gaan (sonder om eers in 'n vloeistof te verander).
• Om te verbeter, verhef of te veredel.

Gebruik:
• Droë ys sublimeer teen kamertemperatuur.

Antoniem:
• desublimeer

Afgelei:
• sublimeerapparaat

Verwant:
• sublimasie
• sublimering

Vertaling:
Engels: to sublimate
Nederlands: sublimeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naderkom
Volgende onderwerp: kreatiwiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:42:11 MGT 2024