Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiëring
polisiëring [boodskap #141745] Vr, 05 Mei 2023 09:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiëring
Afbreking: po•li•si•ë•ring
Samestelling: polisieër + -ing


Selfstandige naamwoord: polisiëring
Meervoud:

Betekenis:
• Die handhawing van wet en orde.

Gebruik:
• Sigbare polisiëring ontmoedig kriminele gedrag en laat mense veiliger voel.
• Die polisie poog om proaktiewe eerder as reaktiewe polisiëring toe te pas.

Sinoniem:
• ordehandhawing
• polisiewerk

Afgelei:
• polisiëringsforum
• sektorpolisiëring

Vertaling:
Engels: policing
Nederlands: politiewerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gawerig
Volgende onderwerp: letterklankwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:38:01 MGT 2024