Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kommissaris
kommissaris [boodskap #141737] Do, 04 Mei 2023 13:18
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kommissaris
Afbreking: kom•mis•sa•ris


Selfstandige naamwoord: kommissaris
Meervoud: kommissarisse
Verkleinwoord: kommissarissie
Meervoud van verkleining: kommissarissies

Betekenis:
• 'n Senior amptenaar wat afgevaardig of gevolmagtig is om 'n bepaalde taak uit te voer.

Gebruik:
• Die polisie se nasionale kommissaris het die provinsiale kommissarisse gevra om die nuwe polisiëringsplan te implementeer.

Sinoniem:
• afgevaardigde
• gevolmagtigde
• hoofbeampte

Afgelei:
• assistentkommissaris
• distrikskommissaris
• kommissaris-generaal
• handelskommissaris
• polisiekommissaris
• spoorwegkommissaris
• verkiesingskommissaris

Afkorting:
• komm.

Vertaling:
Engels: commissioner
Nederlands: commissaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betreur
Volgende onderwerp: polisiekommissaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:40:29 MGT 2024