Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korund
korund [boodskap #141722] Wo, 03 Mei 2023 06:55
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korund
Afbreking: ko•rund


Selfstandige naamwoord: korund
Meervoud: korunde
Verkleinwoord: korundjie
Meervoud van verkleining: korundjies

Betekenis:
• 'n Besonder harde mineraal en gewilde edelsteen van aluminiumoksied, formule Al2O3.

Gebruik:
Korund kan verskillende kleure hê, o.a. rooi (bekend as robyn) en blou (bekend as saffier).

Afgelei:
• edelkorund
• korundsteen

Vertaling:
Engels: corundum
Nederlands: korund

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duet
Volgende onderwerp: Oostenryk-Hongarye
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:36:43 MGT 2024