Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaashuis
plaashuis [boodskap #141718] Di, 02 Mei 2023 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plaashuis
Afbreking: plaas•huis
Samestelling: plaas + huis


Selfstandige naamwoord: plaashuis
Meervoud: plaashuise
Verkleinwoord: plaashuisie
Meervoud van verkleining: plaashuisies

Betekenis:
• 'n Woning/huis op 'n plaas.

Gebruik:
• Destyds moes elke boer maar sy eie plaashuis gebou.

Sinoniem:
• boerewoning
• opstal
• plaasopstal
• plaaswoning

Vertaling:
Engels: farmhouse
Nederlands: woonstee op een boerderij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verraderlik
Volgende onderwerp: streef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:29:35 MGT 2024