Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paniekerig
paniekerig [boodskap #141714] Di, 02 Mei 2023 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paniekerig
Afbreking: pa•nie•ke•rig
Samestelling: paniek + -erig


Byvoeglike naamwoord: paniekerig
Vergrotende trap: paniekeriger
Oortreffende trap: paniekerigste
Attributief: paniekerige
Partitief: paniekerigs

Betekenis:
• Wat paniek ervaar; met groot angs.

Gebruik:
• Sy skrik en soek paniekerig na haar paniekknoppie.

Sinoniem:
• angstig
• bangerig
• paniekagtig
• paniekbevange
• skrikkerig

Vertaling:
Engels: panicky
Nederlands: paniekerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paniek
Volgende onderwerp: identiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:30:14 MGT 2024