Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paniek
paniek [boodskap #141713] Di, 02 Mei 2023 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paniek
Afbreking: pa•niek


Selfstandige naamwoord: paniek
Meervoud: panieke

Betekenis:
• 'n Groot skrik. 'n Skielike en intense vrees.

Gebruik:
• 'n Rondloperleeu saai paniek in die dorp.

Sinoniem:
• angs
• angstigheid
• bevangenheid
• histerie
• verskrikking
• vrees

Afgelei:
• paniekaanval
• paniekagtig
• paniekbevange
• paniekerig
• paniekknoppie
• paniekmaatreël
• paniekskakelaar
• paniekverkope

Vertaling:
Engels: panic
Nederlands: paniek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stormdronk
Volgende onderwerp: paniekerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:26:13 MGT 2024