Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiekvideo
musiekvideo [boodskap #141711] Di, 02 Mei 2023 08:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
musiekvideo
Afbreking: mu•siek•vi•de•o
Samestelling: musiek + video


Selfstandige naamwoord: musiekvideo
Meervoud: musiekvideo's
Verkleinwoord: musiekvideo'tjie
Meervoud van verkleining: musiekvideo'tjies

Betekenis:
• 'n Video-opname met musiek en/of sang.

Gebruik:
• Het jy Jak de Priester se nuwe musiekvideo op Youtube gesien?

Vertaling:
Engels: music video
Nederlands: muziekvideo, videoclip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trombose
Volgende onderwerp: stormdronk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:26:11 MGT 2024