Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Kameroen
Kameroen [boodskap #141702] Ma, 01 Mei 2023 08:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20196
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Kameroen.
Kaart van Kameroen.
Kameroen se vlag.
Kameroen se vlag.
Kameroen
Afbreking: Ka•me•roen


Pleknaam: Kameroen

Betekenis:
• 'n Land in Sentraal-Afrika, amptelik die Republiek Kameroen.

Gebruik:
Kameroen grens aan Nigerië, Tsjad, die Sentraal-Afrikaanse Republiek, die Republiek van die Kongo, Gaboen, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee.

Vertaling:
Engels: Cameroon
Nederlands: Kameroen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sondeskuld
Volgende onderwerp: wamaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 17 07:37:34 MGT 2024