Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Nigerië
Nigerië [boodskap #141694] So, 30 April 2023 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Nigerië.
Kaart van Nigerië.
Nigerië se vlag.
Nigerië se vlag.
Nigerië
Afbreking: Ni•ge•ri•ë


Pleknaam: Nigerië

Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika, amptelik die Federale Republiek Nigerië.

Gebruik:
Nigerië grens aan Benin, Tsjad, Kameroen en Niger.

Afgelei:
• Nigeriër
• Nigeries

Vertaling:
Engels: Nigeria
Nederlands: Nigeria

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Wes-Kaap
Volgende onderwerp: Libië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:26:59 MGT 2024