Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooruitsig
vooruitsig [boodskap #141683] Sa, 29 April 2023 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooruitsig
Afbreking: voor•uit•sig
Samestelling: voor + uitsig


Selfstandige naamwoord: vooruitsig
Meervoud: vooruitsigte

Betekenis:
• Wat in die toekoms verwag of voor gehoop word.

Gebruik:
• Die vooruitsig vir reën lyk maar sleg.
• 'n Sonnige naweek word in die vooruitsig gestel.

Sinoniem:
• hoop
• kans
• moontlikheid
• verwagting
• vooruitskouing

Vertaling:
Engels: prospect, outlook
Nederlands: vooruitzicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aula
Volgende onderwerp: voltrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:18:55 MGT 2024