Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kasino
kasino [boodskap #141658] Do, 27 April 2023 08:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kasino
Afbreking: ka•si•no


Selfstandige naamwoord: kasino
Meervoud: kasino's
Verkleinwoord: kasino'tjie
Meervoud van verkleining: kasino'tjies

Betekenis:
• Plek waar daar gedobbel word.

Gebruik:
• Hy dobbel al sy geld by die kasino uit.

Wisselvorm:
• casino

Sinoniem:
• dobbelhuis

Vertaling:
Engels: casino, gambling house
Nederlands: casino

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewewydig
Volgende onderwerp: finansiering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 02:43:37 MGT 2024