Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekwivalent
ekwivalent [boodskap #141656] Do, 27 April 2023 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekwivalent
Afbreking: e•kwi•va•lent


Byvoeglike naamwoord: ekwivalent
Attributief: ekwivalente
Partitief: ekwivalents

Betekenis:
• Wat gelyk is in waarde.

Gebruik:
• In die somer bereik meer sonstrale die Suidpool as wat die ewenaar in 'n ekwivalente tydperk ontvang.

Sinoniem:
• gelykstaande
• gelykwaardig

Vertaling:
Engels: equivalent
Nederlands: ekwivalent


Selfstandige naamwoord: ekwivalent
Meervoud: ekwivalente

Betekenis:
• 'n Moontlik plaasvervanger vir iets.

Gebruik:
• 'n Wewenaar is die manlike ekwivalent van 'n weduwee.
• Wat is die ekwivalent van die woord in Afrikaans?

Sinoniem:
• plaasvervanger

Vertaling:
Engels: equivalent
Nederlands: equivalent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgeput
Volgende onderwerp: ewewydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 22:38:12 MGT 2024