Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doktorsgraad
doktorsgraad [boodskap #141647] Wo, 26 April 2023 14:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doktorsgraad
Afbreking: dok•tors•graad
Samestelling: doktor + -s- + graad


Selfstandige naamwoord: doktorsgraad
Meervoud: doktorsgrade
Verkleinwoord: doktorsgraadjie
Meervoud van verkleining: doktorsgraadjies

Betekenis:
• Die hoogste akademiese kwalifikasie wat aan 'n universiteite verwerf kan word.

Gebruik:
• Nagraadse studente met 'n toepaslike meestersgraad kan vir 'n doktorsgraad inskryf.

Afgelei:
• eredoktorsgraad

Vertaling:
Engels: doctoral degree, doctorate
Nederlands: doctoraat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doilie
Volgende onderwerp: doodeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:36:18 MGT 2024