Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sepia
sepia [boodskap #141634] Di, 25 April 2023 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skets in sepia.
'n Skets in sepia.
sepia
Afbreking: se•pi•a


Selfstandige naamwoord: sepia
Meervoud: sepias

Betekenis:
• Ink uit die inksak van 'n seekat/inkvis, of iets met so 'n donker bruingrys kleur.

Gebruik:
• Die kunstenaar skets die landskap in sepia.

Afgelei:
• sepia-afdruk
• sepiatekening

Vertaling:
Engels: sepia
Nederlands: sepia

Nota:
• Sepia beteken "seekat" in Grieks.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boksemdais
Volgende onderwerp: vaderland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:32:37 MGT 2024