Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Beninees
Beninees [boodskap #141618] So, 23 April 2023 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Beninees
Afbreking: Be•ni•nees
Samestelling: Benin + -ees


Byvoeglike naamwoord: Beninees
Attributief: Beninese

Betekenis:
• Van of betreffende die land Benin.

Gebruik:
• Yayi Boni, 'n Beninese bankier, was van 2006 tot 2016 die president van Benin gewees.

Vertaling:
Engels: Beninese
Nederlands: Benins


Selfstandige naamwoord: Beninees
Meervoud: Beninese

Betekenis:
• 'n Persoon van die land Benin.

Gebruik:
• Die Beninese is oor die algemeen gawe mense.

Vertaling:
Engels: Beninese
Nederlands: Beniner

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Algeryns
Volgende onderwerp: Benin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:34:49 MGT 2024