Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Algeryns
Algeryns [boodskap #141617] So, 23 April 2023 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Algeryns
Afbreking: Al•ge•ryns


Byvoeglike naamwoord: Algeryns
Attributief: Algerynse

Betekenis:
• Van of betreffende die land Algerië.

Gebruik:
• 'n Algerynse model het die modekompetisie gewen.

Sinoniem:
• Algeries (informeel)

Verwant:
• Algerië
• Algeryn

Vertaling:
Engels: Algerian
Nederlands: Algerijns

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstek
Volgende onderwerp: Beninees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:25:58 MGT 2024