Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wesel
wesel [boodskap #141596] Vr, 21 April 2023 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wesel.
'n Wesel.
wesel
Afbreking: we•sel


Selfstandige naamwoord: wesel
Meervoud: wesels
Verkleinwoord: weseltjie
Meervoud van verkleining: weseltjies

Betekenis:
• 'n Klein en skugter roofdier wat in gate in die grond woon, Mustela nivalis.

Gebruik:
• Die wesel is die kleinste roofdier van Europa en is selfs ligter as 'n veldmuis.

Sinoniem:
• hermelyn

Afgelei:
• weselbont
• weselbontjas

Vertaling:
Engels: weasel
Nederlands: wezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verhoed
Volgende onderwerp: weervoorspeller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:33:13 MGT 2024