Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » weerprofeet
weerprofeet [boodskap #141591] Do, 20 April 2023 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
weerprofeet
Afbreking: weer•pro•feet
Samestelling: weer + profeet


Selfstandige naamwoord: weerprofeet
Meervoud: weerprofete

Betekenis:
• 'n Persoon wat die weer voorspel.

Gebruik:
• Ek is nie 'n weerprofeet nie en wil my ook nie slim hou nie, maar ek dink ons gaan 'n lang en koue winter hê.

Sinoniem:
• meteoroloog
• weerkundige
• weervoorspeller

Verwant
• weervoorspelling

Vertaling:
Engels: weather prophet, weather forecaster
Nederlands: weerprofeet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boublok
Volgende onderwerp: knyptang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:44:59 MGT 2024