Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kneus
kneus [boodskap #141589] Do, 20 April 2023 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kneus
Afbreking: kneus


Werkwoord: kneus
Verlede tyd: het gekneus

Betekenis:
• Om 'n letsel deur impak onder die vel op te doen, sonder dat 'n oop wond ontstaan.

Gebruik:
• Sy het haar toon gestamp en potblou gekneus.

Afgelei:
• kneusing
• kneusplek
• kneuswond
• ongekneus

Vertaling:
Engels: to bruise, contuse
Nederlands: kneuzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kneusplek
Volgende onderwerp: boublok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:11:15 MGT 2024