Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spat
spat [boodskap #141587] Wo, 19 April 2023 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spat
Afbreking: spat


Werkwoord: spat
Verlede tyd: het gespat
Teenwoordige deelwoord: spattende

Betekenis:
• Om deeltjies of druppeltjies te laat wegskiet of -spring.
• (figuurlik) Om pad te gee; vinnig weghardloop; spaander.

Gebruik:
• Kan die kinders nie bad sonder om te spat nie?
• Toe die diewe die wag sien, spat hulle in alle rigtings in.

Afgelei:
• afspat
• bespat
• inspat
• omspat
• opspat
• spatlap
• spatsel
• spatskerm
• spatvry
• uitmekaarspat
• uitspat

Vertaling:
Engels: to splash, splatter; to flee
Nederlands: spatten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Semities
Volgende onderwerp: kneusplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:33:05 MGT 2024