Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Luxemburg
Luxemburg [boodskap #141585] Wo, 19 April 2023 15:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die ligging van Luxemburg in Europa.
Die ligging van Luxemburg in Europa.
Die vlag van Luxemburg.
Die vlag van Luxemburg.
Luxemburg
Afbreking: Lux•em•burg
Uitspraak: /ˈlœksəmbœrχ/, /ˈlɨksəmbœrχ/


Pleknaam: Luxemburg

Betekenis:
• 'n Land in Europa, amptelik die Groothertogdom Luxemburg.
• Die hoofstad van die Groothertogdom Luxemburg.
• 'n Belgiese provinsie in Wallonië.

Gebruik:
Luxemburg is 'n landingeslote land wat deur Frankryk, België en Duitsland omring word.
• Die katedraal Notre-Dame is 'n in die stad Luxemburg geleë.
Luxemburg lê in die suidooste van België en grens aan Frankryk en die land Luxemburg.

Verwant:
• Luxemburger
• Luxemburgse

Vertaling:
Engels: Luxembourg
Luxemburgs: Lëtzebuerg
Nederlands: Luxemburg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleisrooster
Volgende onderwerp: Semities
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:24:51 MGT 2024