Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » psigoloog
psigoloog [boodskap #141577] Di, 18 April 2023 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
psigoloog
Afbreking: psi•go•loog


Selfstandige naamwoord: psigoloog
Meervoud: psigoloë

Betekenis:
• 'n Kundige op die gebied van psigologie (sielkunde). 'n Persoon wat mense met psigologiese probleme help.

Gebruik:
• Die getraumatiseerd kinders is na 'n psigoloog verwys.

Sinoniem:
• kopdokter
• sielkundige

Afgelei:
• kinderpsigoloog
• parapsigoloog

Verwant:
• psigologie
• psigologies

Vertaling:
Engels: psychologist
Nederlands: psycholoog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: houtskool
Volgende onderwerp: veelrassig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:25:27 MGT 2024